Wie is God nou eintlik? As n CA was besigheid, sukses, geld en titels baie belangrik vir my. Ek was altyd n 'high achiever' en ek was verslaaf aan sukses. Maar die jaag van doelwit na doelwit, die trek van een plek na die ander en die konstante 'deadlines' het my sieldood laat voel. Ek is bly God het my deur hierdie 'crash course in life' gesit, want dit was in my desperate uitputting dat my spirituele lewe nou regtig wakker geword het. Die antwoorde van die NG Kerk was net nie meer genoeg vir my nie. Die God wat ek gevoel het ek ken, die Liefdevolle, Amazing God in my hart, het nie ooreengestem met die God waarvan ek in die Bybel gelees het nie. Ek het eers baie verkeerde draaie geneem, maar elke draai het vir my dure lesse geleer. En elke les het my gehelp om die regte God te vind.
Gedurende hierdie nuwe Covid19 storm, hoor ek baie "false claims". So wat belowe God, en wat belowe hy nie? En hoe kan ons groei in hierdie moeilike t...
Wie is God — Gedurende hierdie nuwe Covid19 storm, hoor ek baie "false claims". So wat belowe God, en wat belowe hy nie? En hoe kan ons groei in hierd...
Christenskap het my altyd skuldig laat voel. Elke keer as ek gevloek het, ongeduldig was, of iets gedoen het waaroor my dominee gepreek het, het ek ge...
Wie is God — Christenskap het my altyd skuldig laat voel. Elke keer as ek gevloek het, ongeduldig was, of iets gedoen het waaroor my dominee gepreek h...
Ons bespreek verder die onderwerp - Bestaan God? Dan vertel ek ook verder my storie oor my soektog na God se stem en wat ek gedoen het om God se stem ...
Wie is God — Ons bespreek verder die onderwerp - Bestaan God? Dan vertel ek ook verder my storie oor my soektog na God se stem en wat ek gedoen het om...
Ek het alles begin betwyfel wat die Bybel en die kerk my geleer het. Bestaan God ooit? En as hy bestaan, hoe weet ek watter God is die regte God? Ek b...
Nie vir jonges geskik. In hierdie episode vertel ek meer oor my kruispad, my dilemma en my beroeps verandering. Dit vertel ook watter ander "spiritual...
Wie is God nou eintlik? As n CA was besigheid, sukses, geld en titels baie belangrik vir my. Ek was altyd n 'high achiever' en ek was verslaaf aan suk...
Wie is God — Ek het alles begin betwyfel wat die Bybel en die kerk my geleer het. Bestaan God ooit? En as hy bestaan, hoe weet ek watter God is die re...