Vryheid word ingeperk deur die grense wat die werklikheid daaraan stelJanuary 28, 2020Die tweede deel van die Vryheidstigting se funderingsdokument word in hierdie episode bespreek.Listen/Show notes
Vryheid is soos ‘n kameeldoringboomJanuary 21, 2020Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die aren...Listen/Show notes