Ivor Swartz
Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal. Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat van...
Hugo Urtel
"Ek deel graag my persoonlike getuienis oor my wedergeboorte en dat karakter vir God belangriker is as reputasie. Ek gebruik Simson (Rigters) en my ei...
Alwyn Uys
Alwyn Uys sy ongelooflike getuienis met ons kom deel , Alwyn is 'n parapleeg wie "nie gaan lê het nie"
Stefaans Coetzee
Stefaans Coetzee. Hy was saam met Helgardt in die skool. Hy het die Worcester bom geplant.Dit was in 1996 en hy daarna vir baie jare tronk toe Helga...
Olaf Oosthuizen
Kom luister na die wyshede van 'n 85 jare wie nie 'n Oom is nie! Maak erns met God
Jan Scannell
Jan Scannell Kom deel sy getuienes. Van waar hy was, hy het planne gehad vir sy lewe, God het beter planne. Hy het sy planne by God sin aangepas!