Oopmond Podcast
Share:

Listens: 15

About

Ek nooi mense op om oor verskillende topics te praat maar ons maak dit alyd fun! Geniet

Episode 55 - Nicola Chemaly (ENG)

Welkom by nog n episode van die podcast! Vandag het Nicola Chemaly in die studio kom kuier! Ons praat oor hoe sy haar skulls prepare vir haar art, Mur...
Show notes

Episode 53 - BIGGY

Welkom by nog 'n episode!! Biggy het ons kom join!! Ons praat oor hoe alles begin het, wat alles nog kom en sy hele "journey" tot waar hy vandag is. H...
Show notes

Episode 52 - France The Planet

Welkom by nog n episode van die podcast Op die episode praat ek met Francios Myburgh (France the Planet) Ons praat oor hoe hy die show begin het, oor ...
Show notes

Episode 50

Welkom by nog n episode van die podcast! Ons is op Episode 50!!! Ons vang bietjie op en praat oor die 50ste episode en hoe vêr die podcast al gekom he...
Show notes

Episode 49 - Peach Van Pletzen

Ons word ge-join deur die Groot Hond homself! Ons praat oor die Moot, die nuwe video "I am not a ballie, I am a baller", live shows en oor BOKSOP en n...
Show notes

Episode 48

Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor die Logan Paul en Floyd fight! Die regte manier om toilet papier op te sit! Wat jy kan doen om...
Show notes

Episode - 47

Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor Canafair wat die naweek was!! Ons praat oor polygyny wat die nuwe "HOT" topic is in Suid Afrik...
Show notes

Episode 46 - Maya

Welkom by nog 'n episode van die podcast! Op die episode praat ons or die UFC, Logan Paul vs Floyd Mayweather en nog klomp ander lekker goed! Ons word...
Show notes