Hoe was jou naweek? met Stix
Share:

Listens: 41

About

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

Hoe was jou naweek? 08-02-2021

Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video. Sponsors: Komedie Shop T...
Show notes