FINES4U
Share:

Listens: 0

About

Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia van Niekerk het die lig gesien en lewer ‘n unieke diens om boetes vir jou, of jou besigheid, pynloos te bestuur. Ontmoet Fines4U.

Episode 1: Wie en wat is FINES4U?

Jacques Basson gesels met Willem le Roux, bemarkingsbestuurder van Fines4U, ‘n maatskappy wat verkeersboetes administreer namens ‘n verskeidenheid van...
Show notes

Episode 1: Wie en wat is FINES4U?

Jacques Basson gesels met Willem le Roux, bemarkingsbestuurder van Fines4U, ‘n maatskappy wat verkeersboetes administreer namens ‘n verskeidenheid van...
Show notes