Basies alles wat jy nie om 'n beskaafde braaivuur kan bespreek nie. Meestal polities inkorrek, sonder sensuur, met hier en daar 'n kras woord.Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n do...
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk lang...
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die b...
Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir seke...
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind...
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsend...
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praa...
Baie dankie aan ons nuwe borg: SAPMOK vellies! In hierdie episode gesels Dirk met Ernst oor sy werk by Afriforum, anonimiteit op die internet, sy opin...
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afri...