Wees Op Jou Hoede Vir Bank Swendelaars
Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die afgelope tyd word veral mense tussen die ouderdomme van 60 tot 65 geteiken deur bank skurke. Ons gesels vanaand met Johnny Truter van die Forensiese Departement van Bank Windhoek.

