Wat nou met die beurs? Verkoop, koop, hou, wag of wat?

Share:

Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Alles het wisselvallig geraak met die korona-pandemie en markte regoor die wêreld was vir ‘n lang tyd in die moeilikheid... wat om te maak met jou geld? Markte herstel nou maar wat gebeur later? Dawie Roodt, die Hoof Ekonoom van die Efficient Groep in Gauteng gee leiding vanoggend...