Vervolging sal moeilik wees - Horn

Share:

Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Daar heers groot kommer oor ‘n 47-jarige vragmotor bestuurder wie positief getoets het vir Covid-19 maar sy kwarantyn in Walvisbaai gebreek het. Daar is nou ‘n landswye poging om die kontakte van die vragmotor bestuurder op te spoor, maar daar is lede van die publiek wie sê die man moet vervolg word. Professor Nico Horn, ‘n plaaslike regsgeleerde is ons gas...