Slang konflik plan word ontwikkel

Share:

Kosmos 94.1 Landbou

Slang konflik plan word ontwikkel

Miscellaneous


Francois Theart, Namibië se bekendste slangkenner en tans 'n derdejaarstudent aan die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se Biodiversiteit Navorsingsentrum, sê slangnavorsing kry geen ­ondersteuning van die privaat sektor óf die regering nie. Theart is besig om ‘n slang konflik plan te bewerkstellig... hy sluit vanoggend by ons aan...