SA se BBP onder die soeklig

Share:

Nuus

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Daar is verskeie faktore wat Suid-Afrika se tweede kwartaallikse BBP sal beïnvloed. George Glynos, Hoofekonoom van ETM Analytics in Suid-Afrika, het sy verwagtinge vir Suid-Afrika se BBP met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.