Rooiwyn & Ashtrays: Episode 1

Share:

Listens: 0

Rooiwyn & Ashtrays

Comedy


Twee studente gesels saam oor die lewe. In die episode besin Cornel en Emile oor die stigmas rondom BA-grade en wat die naam van hierdie potgooi-reeks moet wees.