Quentin Prinsloo se ballade-baadjie vir ou snitJune 11, 2021Miscellaneous“Ek het besluit ek hoef nie meer op te tree nie, maar ek kán. Met die liedjie bevestig ek aan myself dat ek gevestig is in my lewe.”