Pase, Pasga, hase en bolletjies

Share:

VivA Afrikaans-joernaal

Education


Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) — Pase, Pasga, hase en bolletjies (Jana Luther). ’n Paasnaweekepisode oor die oorsprong van die feesdae, die Joodse feesmaaltyd, die mite van die paashaas, die storie van paaseiers, en die geskiedenis van en bygelowe met betrekking tot paasbolletjies.