Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die Nasionale Vergadering hervat vandag sy sittings vir die eerste keer sedert die inperking as gevolg van Covid-19 aan die einde van Maart ingestel is. Daar was uitdagings met die digitale opset vir die sittings maar dit is opgelos. Die Speaker, Professor Peter Katjavivi gesels met Kosmos 94.1 Nuus.