Opwinding oor ooreenkoms vir Infrastruktuur Fonds

Share:

Nuus

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Die Suid-Afrikaanse Minister van Finansies Tito Mboweni sê hulle is opgewonde na die ondertekening van 'n Memorandum van Ooreenkoms vir die Infrastruktuur Fonds. Die publiek, privaat sektor en internasionale finansiële instellings word ook betrek by die fonds wat as 'n kritieke stap beskou word vir die buurland se ekonomiese herlewing. Chris Hart, 'n Suid-Afrikaanse Ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...