Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Reaksie word ontvang op berigte dat Namibië die vasteland se leier is in regeringsgeboue wat deur Chinese konstruksie maatskappy opgerig is. Namibië het ‘n totaal van 25, 10 meer as Angola wat tweede is met 15. Dr Hoze Riruako, ‘n Namibiese Politieke Ontleder sluit by ons aan vanoggend.

