Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die voormalige Amerikaanse Eerste Dame Michelle Obama het Amerikaners gevra om vir Joe Biden te stem as die Demokratiese presidentskandidaat. Obama het kiesers gewaarsku dat dinge kan vererger indien President Donald Trump herverkies word.