Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die Namibiese Minister van sport Agnes Tjongarero het aangekondig dat 'n appèlkomitee vir 'n tydperk van drie jaar aangestel is. Die lede van die komitee is Ruth Herunga as voorsitter, Donavan Zealand en Marius Kudumo. Tjongarero sê die Namibiese Sport Wet maak voorsiening vir 'n appèlkomitee, vandaar die minister se besluit om een in die lewe te roep. Minister Tjongarero....