MVA Loots Nuwe Padveiligheidsinisiatief
Miscellaneous
Kosmos 94.1 — So kort voor die feesseisoen kyk ons weer na hoe ongelukke op ons paaie gelyk het die afgelope tyd om mense bewus te maak van pad veiligheid. Ons gesels volgende met Sidney Boois van die Motor Ongelukke Fonds van Namibië.

