Maak Seker Jou Boetes Is Betaal

Share:

Listens: 0

Copps 94.1

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Met die feesseisoen op hande gaan daar ook gekyk word na uitstaande boetes. Ons gesels volgende met Superintendent Charl Morkel van die Windhoek se Stads Polisie.