Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die Grondlose Mense Beweging, beter bekend as die LPM gaan 'n mosie in die Namibiese parlement ter tafel lê om visvangregte van ministers en parlementslede te herroep. Sade Gawanas, die Grondlose Mense Beweging se Woordvoerder sluit by ons aan...