Louis is nou 'n Cheetah

Share:

Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Louis van der Westhuizen, wie twee keer uitgedraf het vir Namibië in die Rugby Wêreldbeker, het nou ‘n kontrak met die Vrystaatse Cheetahs onderteken... Louis gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus oor sy toekoms....