Lekker navorsing oor Covid... en jy kan deelneem

Share:

Kosmos 94.1 Aktuele Gesprekke

Miscellaneous


Kosmos 94.1 — Die Universiteit van Namibië se Departement van Hedendaagse Maatskaplike Kwessies loods ‘n kommunikasie peiling in verband met Covid-19... Dr Rosa Presendt, die leier van die navorsingsgroep sluit aan by Jean Louis en Yanna vanoggend om te gesels oor die kritiese analise van houdings en emosies van landsburgers in verband met hoe realiteite verander het en ook te kyk na hoe ons reageer teenoor nuwe gedrag waarby ons moet aanpas. Skakel in vir ‘n interessante gesprek en wie weet, dalk herken jy jouself en jou reaksie in ons bespreking.... Klik op die skakel om deel te neem.... https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdWWesoDiBmX70YbreqxdWtjvF814AlKYSuW RY6uCl1D7oTqQ/viewform?vc=0&c=0&w=1