Kriminele Aktiwiteite Neem Toe Teen Die Kus
Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die feesseisoen is op hande en dit wil voorkom of kriminele aktiwiteite aan die kus besig is om toe te neem. Ons gesels met Dewald Swarts, die Voorsitter van die Swakopmund Buurtwag.

