Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Die Namibiese Minister van Finansies Iipumbu Shiimi het die aanvang van die kredietwaarborgskema vir Klein en Medium sake ondernemings aangekondig. Die skema is daarop gemik om verligting te bied aan plaaslike klein en medium sake-ondernemings in Namibië. Di-Anna Grobler, Woordvoerder van die bank, het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel...