Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Sitrusboere in die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap het groot kommer. Die Kouga-dam het minder as 7 persent van kapasiteit en water kwotas van 20 persent is ingestel. Justin Chadwick van die Suid-Afrikaanse Sitrusprodusente Vereniging in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.