Ken jou vyand ( Deel 1)

Share:

Leefstyl Kerk

Religion & Spirituality


Ons weet ons het n vyand maar ons ken nie altyd sy strategie nie. In hierdie reeks Kyk ons na sy maniere en sodoende oorwinning in ons lewens oor hom te kry.