Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020

Share:

Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020

Comedy


In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woorde tans die hoof onderwerp van gesprek is.