Miscellaneous
Kosmos 94.1 — Namibië en Suid-Afrika staar 'n aantal uitdagings in sekere dele in die gesig met die voorsiening van water aan hulle burgers. Een van die buurland se grootste uitdagings in die verband is besoedeling. Mariette Liefferink, die Hoof Uitvoerende Bestuurder van die Federasie vir 'n Volhoubare Omgewing in Suid-Afrika het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat