Episode 55 - Nicola Chemaly (ENG)

Share:

Listens: 0

Oopmond Podcast

Comedy


Welkom by nog n episode van die podcast! Vandag het Nicola Chemaly in die studio kom kuier! Ons praat oor hoe sy haar skulls prepare vir haar art, Murals wat sy al gedoen het en tattoos!! Dan nog klomp ander lekker goed!! Was n lekker episode!! Hoop julle geniet dit! YouTube