Comedy
Hi almal!! Welkom by nog 'n episode van die podcast!! Ek praat met die main bra Baas de Beer!! Ons praat oor hoe hy begin het in die local music scene, wat hy besig is om te beplan en nog baie ander lekker goed!! Hoop julle geniet dit!! YouTube