Comedy
Welkom by nog n episode van die podcast Op die episode praat ek met Francios Myburgh (France the Planet) Ons praat oor hoe hy die show begin het, oor die musiek industry en nog klomp ander lekker goed! Francois vertel ons ook van sy idee om geld bymekaar te maak vir kinders wat minder bevooreg is!! Hoop julle geniet dit!! Instagram · Spotify · Youtube · Facebook