Episode 51 - Let's talk automotive

Share:

Listens: 0

Oopmond Podcast

Comedy


Welkom by nog 'n episode van die podcast!! Op die episode praat ek met Fanie en Peter van die show: Let's talk automotive!! Ons praat oor hoe hulle die show begin het, bietjie nuwe goed wat in die automotive industry aangaan en nog klomp ander lekker goed!! Hoop julle geniet dit!!