Comedy
Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor Canafair wat die naweek was!! Ons praat oor polygyny wat die nuwe "HOT" topic is in Suid Afrika! Voet foto's is die nuwe nudes en ander snaakse fetishes wat mense het! Hop julle geniet dit!!