Episode 45

Share:

Listens: 0

Oopmond Podcast

Comedy


Welkom by nog 'n episode!! Ons praat bietjie oor Nico wat by die gun range was, Merle wat begin brei het en haar muurbal toernament. Ons praat ook oor n paar current events en sosiale media "etiquette" en Merle vat ons terug na die dae va Myspace toe!! Hoop julle geniet dit