Episode 43

Share:

Listens: 0

Oopmond Podcast

Comedy


Welkom by nog 'n episode!! Op die episode praat ons oor: lil Nas X se "satan" skoene, Bhad Bhabie se Onlyfans en Merle vat ons terug na ons jong dae toe met nostaliese lekkers en nog baie meer! Hoop julle geniet dit! Dankie vir die luister!! https://www.youtube.com/channel/UCfQq1GfcaQ_oAbwlFEE8izg