Episode 41

Share:

Listens: 0

Oopmond Podcast

Comedy


Welkom by nog n episode!! Ek, Chamone en Jordan is in die studio!! Op die episode praat ons oor Russia se "popeye" wat sy arms moet fix, 3 mense wat n armed robbery gedoen het vir toilet papier!! Ons praat en speel bietjie van Joy Club Cassidy Cassidy se nuwe music video! Ons het ook n paar van julle vra geantwoord!! Hoop julle geiet dit!!