Episode 2 "Beautiful"

Share:

Listens: 0

Wie is God

Religion & Spirituality


Nie vir jonges geskik. In hierdie episode vertel ek meer oor my kruispad, my dilemma en my beroeps verandering. Dit vertel ook watter ander "spiritual practices" ek probeer het. Net om na jare se pynvolle soek maar weer by die God van die "boring" Bybel uit te kom. Maar hierdie keer is dit anders. Hierdie keer is ek in n dieper verhouding met hom. Dit is so amazing. Hy is n realiteit, nie n dagdroom nie. Ek kan hom nou duideliker "sien" en duideliker "hoor" en laat ek jou nou vertel - Hy is beautiful!