Ep. 82: Christian Sadie & Keith Jansen

Share:

Tafelmaniere Podcast

Comedy


Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen!Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in die 2021 Paralimpiese-spele en Keith Jansen is sy swerm-afrigter.Christian is iemand wat die beste moes maak met wat hy het.  Behalwe dat hy 'n swemmer is wat op 'n kompeterende vlak deelneem, doen hy ook so met sekere beperkinge tot sy liggaam. Dit is reeds ongelooflik moeilik om op so 'n hoë vlak te kan swem, maar Christian laat dit maklik lyk as gevolg van die harde werk wat hy elke dag in die oefen-swembad insit.As Christian se swem afrigter, is Keith die persoon wat meeste van die beplanning agter die skerms doen. Hy pak sy werk met passie, sowê asl innovering aan en hy vorm 'n groot deel van swemmers, soos, Christian, se suksesVir my, was hierdie gesprek insprirerend. Dit was woorde wat ek moes hoor in die midel van hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Christian en Keith!Ek hoop jul geniet hierdie episode!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.