Comedy
Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer!LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Peach van Pletzen!Peach is een van die manne agter die beats van die groep BITTEREINDER! Hy is ook 'n kunstenaar en musikant in sy eie hoedanigheid, as "VAN PLETZEN".Behalwe vir sy kreatiewe kant, is hy ook 'n filosofiese mens, saam met wie ek diep in komplekse sake in kon duik!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Peach te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Peach dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.