Comedy
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en 'n skrywer. Sy debuut boek, genaamd "Verlore Seun Vannie Gaaitjie, vertel sy lewens verhaal.Ivor is iemand wat 'n rowwe verlede besit, maar hy is ook iemand wat die uitdagings van sy verlede gebruik het om homself beter te maak. Eerder as om te fokus op die slegte dinge, kies hy om mense te inspireer! En ek hou daarvan!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Ivor te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Ivor dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.