Ep. 74: Gielie Hoffmann

Share:

Tafelmaniere Podcast

Comedy


LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae as 'n "coach" waar hy werk met sportmanne en vroue, besigheids mense en enige iemand  aan wie hy sy hulp kan bied.Hy is ook 'n skrywer waar hy kommentaar lewer oor aktuele sake in Suid-Afrika.Gielie is 'n ware Suid-Afrikaner wat geen planne het om, in die toekoms, ons land te verlaat nie. Ek dink ons moet almal so begin dink oor ons kosbare Suid-Afrika.Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Gielie te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Gielie dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.