Ep. 73: Philip Snyman

Share:

Tafelmaniere Podcast

Comedy


LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbok 7's Rugby span, ook bekend as die Blitzbokke!Deesdae is hy 'n afgtree as 'n rugby speler, maar is nogsteeds betrokke by die afrigting van 7's rugby. Saam met sy rugby spanmaats, Cecil Afrika en Kyle Brown, het hy 'n koffie boon maatskappy begin, genaam 18coffee. Hulle berei van die beste koffie voor, in Stellenbosch. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Philip te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Philip dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.