Ep. 72: Chamone Beere (OFF-STAGE PODCAST)

Share:

Tafelmaniere Podcast

Comedy


LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Chamone Beere!Chamone is 'n mede podcast aanbieder, wat my uitgenooi het om saam met haar 'n "Swapcast" te doen. Sy is baie passievol oor podcasts in Suid-Afrika en, nes ek, glo sy ook dat podcasts is die toekoms en het die potensiaal om hierdie land van ons te verander in 'n positiewe manier.  Haar podcast, die "OFF-STAGE PODCAST" is een wat fokus op die musiek industrie en alle kreatiewe mense rondom dit. Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Chamone te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Chamone dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.