Ep. 71: Schalk Bezuidenhout

Share:

Tafelmaniere Podcast

Comedy


LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Schalk Bezuidenhout!Schalk is 'n komediant, 'n akteur op t.v. en film, 'n verhoogskunstenaar en 'n sensasie op sosiale media. Sy nuutste werk "Life In Lockdown" is 'n skreeu-snaakse reeks videos wat 'n goeie voorbeeld is van hoe om 'n slegte sistuasie om te draai na 'n goeie een!Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Schalk te kan gesels, in hierdie chaotiese tyd waarin ons lewe. Dankie Schalk dat ek met jou kon gesels! SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.