Comedy
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Marciel Hopkins!Marciel is die nuut gekroonde aanbieder van een van my gunsteling tv-programme "Boer-Soek-'n-Vrou". Sy is ook 'n internationale bekende model, 'n motiverings spreker, lewensafrigter en 'n advokaat vir vroue regte, gelykheid en die veg teen geslagsgeveld. Dit was 'n gesprek waar ons oor baie moeilike onderwerpe gesels het, maar Marciel het met haar styl van praat, dit baie vinnig makliker gemaak!Dankie Marciel vir wat jy doen, en mag jy nog nuwe hoogtes bereik in die toekoms!SUBSCRIBE TOT HIERDIE PODCAST OP APPLE PODCASTS EN YOUTUBE!Hierdie episode is met trots geborg deur:TM Branding Solutions @tm_branding_solutions_2020.Ek hoop jul geniet hierdie episode!Volg ons op:YouTube: Tafelmaniere PodcastInstagram: @tafelmaniere_podcastfacebook: https://www.facebook.com/tafelmaniere/Gesels gerus met my oor onderwerpe, toekomstige gaste en sommer net as jy iemand nodig het.Dankie aan julle vir al die ondersteuning!Totsiens!Fredrick.