Ep. 22 - Suid-Afrika Onluste: Die ANC vermors nooit ’n krisis nieAugust 6, 2021MiscellaneousIn hierdie episode gesels ek oor hoe ek reken die ANC die 2021 onluste en plundery gaan uitbuit om hul eie agenda te dien.