Ep. 18 - Gee vir Cyril wat hom toekom?

Share:

In Alle Ernst

Ep. 18 - Gee vir Cyril wat hom toekom?

Miscellaneous


Ek bespreek die ophoping van mislukkings vir die Ramaphosa administrasie, sprake vanaf die ANC van 'n belastingverhoging om entstowwe aan te koop, en die Nuwe Dagbrekers se groeiende verleentheid.